Ouroboros

'n ouroboros in 'n 1478 tekening in 'n alchemiese traktaat.[1]

Die ouroboros (/ˌjʊərəˈbɒrəs/[2]) is 'n antieke simbool wat 'n slang of draak wat sy eie stert eet uitbeeld.[3] Die ouroboros het die Westerse tradisie betree via antieke Egiptiese ikonografie en die Griekse magiese tradisie. Dit is aangeneem as 'n simbool in Gnostisisme en Hermetisme en veral in Alchemie. Die term οὐροβόρος is afgelei van οὐρά oura 'stert' en -βορός -boros '-eet'.[4][5][6] Die ouroboros is dikwels geïnterpreteer as 'n simbool vir ewige sikliese vernuwing of 'n siklus van lewe, dood en wedergeboorte: die slang se vervelling simboliseer die transmigrasie van siele (Metempsigose). Die slang wat sy eie stert byt is 'n vrugbaarheidsimbool in sommige godsdienste: die stert is 'n falliese simbool en die mond is 'n jonies of baarmoederagtige simbool.[7]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named oup
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named od
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named willamette
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named tufts
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named tufts2
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named tufts3
  7. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Mack

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search